avatar

Geringe Helde: Jesus Christus - "Wie sê julle is Ek?" deur Theo Geyser (Oggenddiens)

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Jul 8, 2019 • 33m
"Al die geringe helde waaroor ons gesels het, het een ding in gemeen: Jesus. Hulle verstaan van hulle lewe is ten diepste beïnvloed deur die woorde en lewe van Jesus. Hulle sou Jesus ook anders verstaan het as hulle tydgenote. Hulle volg van Jesus was ‘n uitvloeisel van hulle liefde vir Hom en nie soseer die regte verstaan of teologie oor Jesus nie."