avatar

Lent: In Die Wildernis In deur Pierre Du Plessis

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Mar 11, 2019 • 27m
Die wildernis is nie altyd ‘n baie aangename ervaring nie. Dis leeg, vreemd, pynlik, eensaam. Maar die ervaring is nie alleen nie. Jy is nie alleen nie. Saam met Jesus gaan jy die wildernis in…