avatar

Die Vier Evangelies: Markus deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Sep 22, 2019 • 30m
"Die evangelie van Markus word beskou as die oudste evangelie in die Bybel. Dit word ook dikwels beskryf as die "reader's digest" weergawe van die Goeie Nuus. Miskien omdat dit gekenmerk word deur 'n stewige tempo en Markus nie veel tyd mors met byvoeglike naamwoorde en ander draaitjies nie."