avatar

Geringe Helde: Jesus Christus - "Wie sê julle is Ek?" deur Pierre Du Plessis (Aanddiens)

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Jul 8, 2019 • 33m
"Jesus draai dinge op hul kop. Wie eerste is, gaan laaste wees, en laaste eerste. Hy vra, “draai die ander wang, loop die ekstra myl, laat staan die onkruid net so tussen die koring, gee al jou geld weg en volg my.” Hy eet saam met sondaars, prostitute en korrupte staatsamptenare, maar ook saam met godsdienstiges, rykes, vromes, priesters en regsgeleerdes."
"