avatar

Ek dink ek het my geloof verloor... deur Pierre du Plessis // 25 Julie

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Jul 25, 2021 • 53m
Ek dink ek het my geloof verloor...
25 Julie 2021

Die laaste 6 maande het ek 'n hele paar gesprekke gehad met mense wat dink hulle het dalk ophou glo, en 'n paar wat 'n definitiewe besluit gemaak het om weg te stap van geloof af, maw nou of ateïste of agnosties. Die taal kan beteken, ook dat iemand net georganiseerde godsdiens gelos het, maar ek wil spesifiek praat oor die eersgenoemde.

Preek deur Pierre du Plessis

Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik!
Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK