avatar

See, Skares, en Vrede deur Pierre du Plessi // 18 Julie 2021

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Jul 19, 2021 • 33m
See, Skares, en Vrede
18 Julie 2021

Wat maak ons met al die verskillende opinies en standpunte en konflik in die wêreld?

Hoe lewe ons as koninkryks kinders in die wêreld? Dis die vraag, dit is eintlik altyd die vraag.

Preek deur Pierre du Plessis
Liturgie deur Francois van der Merwer

Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik!
Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK