avatar

4 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo Geyser

InVia Gemeente
InVia Gemeente
Episode • Aug 2, 2022 • 12m
Waarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die vraag daar om hulle te help om die regte stem wat die woede veroorsaak te identifiseer.

Woede is liefde wat seergemaak is, en daardie seer los ‘n wond.