avatar

Janke Mulder is steeds opsoek na haar trou-metgesel

Breakfast with Martin Bester
Breakfast with Martin Bester
Episode • Sep 15, 2022 • 6m
Janke Mulder (26) en Marunelle Hitge (27) het onlangs 'n advertensie op Facebook geplaas, opsoek na metgeselle vir 'n troue in November. Hitge, 'n prokereur van Mbombela en Mulder 'n lektor in Afrikaans in Pretoria het besluit om seker te maak dat hulle nie wèèr sonder metgeselle na 'n troue toe gaan nie.

Switch to the Fountain App