Pelgrimstogte is ’n eeue oue tradisie wat bekend is onder alle gelowe. Hoewel die Westerse wêreld reeds grootliks gesekulariseer is, wil dit voorkom of daar naarstig gesoek word na ’n spiritualiteit wat sin kan gee aan ons daaglikse bestaan. Hierdie gesprek verken die rol wat pelgrimstogte binne hierdie soeke speel.