avatar

Chantal Cloete deel meer oor haar man Len Cloete se toestand

Breakfast with Martin Bester
Breakfast with Martin Bester
Episode • Nov 7, 2022 • 4m
Bykans 'n jaar terug het video van 'n Pretoria-man wat n bewering deur 'n polisiebeampte geskiet is reg oor die internet versprei. Len Cloete is in 'n koma gelos nadat die polisiebeampte hom in die kop geskiet het by 'n gastehuis in Muldersdrift.

Switch to the Fountain App