avatar

Vermiste Willem Kruger vermoedelik "in rivier beland" - Mike Bolhuis

Breakfast with Martin Bester
Breakfast with Martin Bester
Episode • Nov 22, 2022 • 1m
Die ondersoek in verband met die vermiste 29-jarige Willem Kruger is steeds sterk aan die gang. Breakfast with Martin Bester het met spesialis ondersoeker Mike Bolhuis gepraat oor die insident. Volgens Bolhuis is daar sterk vermoede dat Kruger se bakkie in die Vaalrivier in Mpumalanga opgeïndig het.

Switch to the Fountain App