avatar

Malcolm Wentzel skenk R100,000 aan jong kankerlyer

Breakfast with Martin Bester
Breakfast with Martin Bester
Episode • May 3, 2024 • 9m
Vrydag, 3 Mei, het die Jean du Plessis, meer bekend as Jan Bloukaas op Breakfast with Martin Bester gekuier vir baie spesiale Friday Live-optrede. Om die spesiale kuier selfs groter te maak het sosiale media-ster en entrepreneur Malcolm Wentzel, Du Plessis in die Jacaranda FM-atlejee verras toe hy R100,000 names die sanger aan 'n jong kankelyer geskenk het.

Switch to the Fountain App