avatar

Hoërskool Waterkloof se hoofleiers glo in omgee en liefdie

Breakfast with Martin Bester
Breakfast with Martin Bester
Episode • Jan 11, 2023 • 4m
Om die nuwe skooljaar af te skop het Dale Arlow en Kayla Lansberg, onderhoofleiers by Hoërskool Waterkloof, saam die Breakfast with Martin Bester span gekuier. Arlow en Lansberg het meer gedeel oor die nuwe skooljaar wat voorlê asook van die grootse dinge warvoor hulle uitsien.

Switch to the Fountain App