avatar

Ontmoet 'Boer Soek 'n Vrou' se tweede gay boer

Breakfast with Martin Bester
Breakfast with Martin Bester
Episode • Nov 18, 2024 • 25m
Rudi Delport het Maandag, 18 November, by Breakfast with Martin Bester gekuier om meer te deel oor die nuwe avontuur wat hy aanpak en sy ervaring as die tweede gay boer op die program. Rudi het aan Martin Bester vertel dat hy in 2014 baie gesukkel het om aan te pas na hy sy plaas in Brits gekoop het.

Switch to the Fountain App